Jaarboeke

Akademiese geletterdheid: Capita selecta (1) 711


 
Modulekode LTS 711
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Karakterisering van akademiese geletterdheid en die belang daarvan in Suid-Afrikaanse konteks; veranderlikes wat die graad van akademiese geletterdheid bepaal; intertale; onderwysbeleid, akademiese geletterdheidsvlakke en identifisering daarvan; simptome van onvoldoende akademiese geletterdheid; remediëring: oorwegings wat rol kan speel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences